Deventer

Deventer


Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Nederland Nederland
 Koördinate 52°15′N 6°9′O / 52.250°N 6.150°O / 52.250; 6.150
 Stigting 1123
 Provinsie Overijssel
 Oppervlakte:  
 - Totaal 134,33 vk km
 Hoogte bo seevlak 0 m m
 Bevolking:  
 - Totaal (2013) 98 465
 - Bevolkingsdigtheid 1 750/vk km
 Tydsone UTC+1
 - Somertyd UTC+2
 Burgemeester (party) Ron König (D66)
 Amptelike webwerf www.deventer.nl
 Wikimedia Commons Deventer

Deventer is 'n munisipaliteit in Salland, in die provinsie Overijssel in Nederland. Deventer grens aan die munisipaliteite Olst-Wijhe, Raalte, Rijssen-Holten, Lochem en Voorst. Daar woon 98 000 mense in Deventer. Die stad vorm ook saam met die stede Apeldoorn, Zutphen en ander munisipaliteite die agglomerasie Stedendriehoek, waar sowat 410 000 mense woon.

Deventer staan bekend vir sy Deventerkoek en die sokkerspan Go Ahead Eagles wat in die seisoen 2013-2014 in die Eredivisie gespeel het. Die stad is ook die fokuspunt van infrastruktuur in Salland, asook vir die spoorweë, vir die nasionale paaie die A1 as vir die IJsselrivier.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search